Hoe om kolwyntjies in ’n platboomswartpot te bak

Kategorie:

Kamplewe

 

Graad of Groep:

Graad R tot 12

 

Beskrywing:

Hierdie aktiwiteit kan vir kampkook gebruik word, wanneer daar nie ʼn oond beskikbaar is nie. Dit is geskik vir alle ouderdomme. Groter kinders kan alles self doen.  Lekker vir ontbyt of nagereg.

 

Onderwerp:

Kentekens waarby enige kosvoorbereiding gedoen word