Hoe om lapverf te doen

Kategorie:

Handwerkvaardighede

 

Graad of Groep:

Graad R tot 12

 

Beskrywing:

Hierdie is ’n baie skeppende aktiwiteit om verskeie nuttige artikels mee te maak. ’n Mens kan verskillende verfmetodes gebruik soos aartappeldruk, sponsies, ensovoorts. Lapverf kan gebruik word as deel van spesialisasies soos Handwerk, Beeldende kunste en Tuiskookkuns (tafeldoeke, servette of plekmatjies). Gebruik dit ook om vir ’n span T-hemde, bordesakkies, bandanas of ’n spanvaandel te maak.

 

Onderwerp:

Handwerk-kentekens, spanidentiteit