Hoe om Mariekoekies te versier

Kategorie:

Lewenskuns

 

Graad of Groep:

Graad R tot 4

 

Beskrywing:

Hierdie is ’n lekker aktiwiteit om met PD-spanne te doen. Doen dit as deel van die volgende kentekens: Kuiertyd, Junior Kok, Gasheer en Gasvrou, of sommer net  vir die pret.

 

Onderwerp:

Kuiertyd, Junior Kok, Gasheer en Gasvrou