Kategorie:
Kamplewe
Graad of Groep:
Graad R tot 12
Beskrywing:
Dié heerlike muffins kan met tamatiesmoor en wors as ’n hoofdis bedien word. Saam met ’n lekker smoor en ’n stukkie wors, is dit ’n maaltyd op sy eie. Of laat dit die sousies van ’n lekker potjie opsuig! Jy kan ook pap wat oorgebly het, daarvoor gebruik.
Onderwerp:
Kampkook