Kategorie:
Kamplewe
Graad of Groep:
Graad R tot 12
Beskrywing:
Mielies! Mielies! Hierdie goud waarvoor ons die Vrystaatse boere bedank, is heerlik en vinnig om te maak op klomp verskillende maniere. Dis ’n wenresep wanneer jou gaste nie soos jy oortuig is dat hoender wel ’n groente is nie.
Onderwerp:
Kamp, braai, Veldkook, Junior kok, kamplewe