
Kategorie:
Handwerkvaardighede
Graad of Groep:
Graad R tot 12
Beskrywing:
’n Handige versiermetode om van ’n ou item, bv. ’n plastiek-plantpotjie, ’n kunstige nutsartikel te maak soos vir die Handwerk-kentekens. Selfs kinders so jonk as 5 jaar kan dit ook doen.
Onderwerp:
Handwerk-kentekens
