Hoe om ʼn blokkiesraaisel te skep

Kategorie:

Digitaal

 

Graad of Groep:

Graad 3 tot 12

 

Beskrywing:

Gebruik blokkiesraaisels vir hersiening van Voortrekkerwerk of as ʹn lekker aktiwiteit. Dit is baie maklik om ʹn blokkiesraaisel te skep. Gebruik die Internet.

Onderwerp:

Voortrekkerwerk