Kategorie:
Handwerkvaardighede
Graad of Groep:
Graad R tot 4
Beskrywing:
Hierdie is ʼn lekker aktiwiteit vir ʼn graad 1 tot 4 Drawwertjiespan. Laat elke spanlid ʼn A4-groot hardeband-boek bring om te versier. Gebruik die boek vir Voortrekkerwerk.
Onderwerp:
Handwerk, Voortrekkerwerk