
Kategorie:
Natuur
Graad of Groep:
Graad 6 tot 12
Beskrywing:
Ons kommando is baie gelukkig. Ons het die Jan Celliers-parkie naby ons kommandosentrum. Ons verkenners vergader so een of twee keer ‘n jaar in die parkie. Ons hou dan gewoonlik ʼn skattejag.
Kinders leer soveel vinniger die oomblik as iets ʼn kompetisie is en veral as daar pryse op die spel is. Meng boonop bietjie tegnologie by en dan leer hulle die inheemse plante 1-2-3!
Onderwerp:
Natuur, Bome en Sake van die dag
