
Kategorie:
Natuur
Graad of Groep:
Graad R tot 12
Beskrywing:
Is eko-bakstene die antwoord op die wêreld se plastiekkrisis?
Ek het hierdie die eerste keer by ons skool gesien. Een van die onderwyseresse by ons skool doen herwinning. Sy herwin plastiekbotteltjies en plaas dan afvalmateriaal soos skyfie- en lekkergoedpapiertjies daarin. Enige grootte van plastiekbottels kan gebruik word. Hierdie plastiekbottels kan gebruik word vir bou-materiaal. Hierdie is ʼn lekker projek vir ʼn Voortrekkerspan!
Onderwerp:
Herwinning, eko-bakstene
