Kategorie:
Handwerkvaardighede
Graad of Groep:
Graad 3 tot 12
Beskrywing:
Fakkels word dikwels in seremonies gebruik. Fakkels gee luister aan geleenthede soos bv. inlywings- en vuuraansteekseremonies. Gebruik die maak van fakkels ook as ’n veiligheidsles waardeur kinders leer om versigtig met vuur te werk. Dit kan ook gebruik word om die veilige hantering van gereedskap, soos om met ’n skerp mes te werk, te leer. Leer kinders om self fakkels te maak.
Onderwerp:
Seremonies en hantering van gereedskap