Kategorie:
Digitaal
Graad of Groep:
Graad 8 tot 12
Beskrywing:
Dit is belangrik dat Verkenners/volwassenes die gebruik en risiko’s van Geomerking (“Geotags”) op foto’s verstaan. Geomerking of geo-etikettering is die proses om foto’s/video’s by GPS-koördinate te voeg. Geomerking word meestal vir foto’s gebruik. Die GPS-koördinate wat toegevoeg word, bestaan meestal uit ’n lengte- en breedtegraad, maar ook hoogte.
Onderwerp:
Geotag