
Kategorie:
Lewenskuns
Graad of Groep:
Graad R tot 12
Beskrywing:
Dit is belangrik om vir Voortrekkers te leer om ’n goeie gasheer of gasvrou te wees. Daar is verskeie kentekens waar die spanlede kos voorberei en gaste onthaal.
Onderwerp:
Optrede van ’n gasheer en gasvrou, Junior Kok, Kuiertyd, Die Kok, Gasheer en Gasvrou, Onthaal en Spyseniering
