Hoe om ʼn goeie selfbeeld te bou

Kategorie:

Lewenskuns

 

Graad of Groep:

Graad R tot 12

 

Beskrywing:

Elke mens is uniek geskape. Laat Voortrekkers altyd besef dat hulle spesiaal en uniek is. Aanvaar elke spanlid net soos hy/sy is en leer spanlede om ander ook te aanvaar. ’n Goeie selfbeeld is baie belangrik. Dit gee vir ’n kind selfvertroue.

Onderwerp:

Onderwerpe: Selfbeeld, Selfkonsep en Selfhandhawing