
Kategorie:
Kamplewe
Graad of Groep:
Graad 8 tot 12
Beskrywing:
Vleg ʼn hangmat as deel van Touwerk-kenteken. Hierdie is ʼn baie lekker aktiwiteit om met Verkenners te doen. Maak net seker hulle werk netjies. Dit neem ook ʼn hele rukkie om so ʼn hangmat te maak. As die verkenners eers sien hoe om die hangmat te maak, gaan dit vinnig.
Onderwerp:
Touwerk
