Hoe om ʼn koekie in ʼn lemoen op ʼn kampvuur gaar te maak

Kategorie:

Kamplewe

 

Graad of Groep:

Graad 3 tot 12

 

Beskrywing:

As jy in die veld kamp, kan jy die lekkerste koek op die kole bak! Die hele span kan saam voorberei en gelyk koek bak.

Onderwerp:

Kampkook