Hoe om ʼn kook-kompetisie te hou

Kategorie:

Kamplewe

 

Graad of Groep:

Graad 3 tot 12

 

Beskrywing:

Hierdie is ʼn lekker aktiwiteit vir die eerste aand op ʼn kommandokamp. Die offisiere kan self besluit watter bestanddele vir die spanlede gegee word. Maak ook seker dat kos nie gemors word nie.  Daar kan ook ʼn tafel met kruie wees. Spanlede kan dit dan gebruik as hulle wil.

Onderwerp:

Kampkook