Kategorie:
Wenke vir ʼn spanoffisier
Beskrywing:
Offisiere van graad 1 tot 4 Penkoppe sit dikwels met hulle hande in die hare. Dit is voorwaar nie ’n maklike ouderdomsgroep om mee te werk nie. Hulle is baie besig! Hier is ’n paar wenke. Baie sterkte!
Onderwerp:
Dissipline