Hoe om ʼn pannekoek-broodjie te maak

Kategorie:

Kamplewe

 

Graad of Groep:

Graad R tot 5

 

Beskrywing:

Dit is nie nodig om op ʼn koue dag pannekoekdeeg aan te maak en te bak nie. Gewoonlik sê mense pannekoekdeeg moet bietjie “staan” voordat jy kan begin om pannekoek te bak. ʼn Tydsame proses.

Maak pannekoekbroodjies! Dit is vinnig en amper so lekker soos die ware jakob. Maak pannekoekbroodjies as ʼn lekker spanaktiwiteit op ʼn koue dag.

Onderwerp:

Kosmaak