Hoe om ʼn piesangpakkie te maak

Kategorie:

Kamplewe

 

Graad of Groep:

Graad R tot 12

 

Beskrywing:

Hierdie is ’n lekker aktiwiteit vir Verkenners en PD’s. Maak piesangpakkies vir nagereg. Dit is lekker om rondom ’n vuur te sit en kuier en saam nagereg te maak.

Onderwerp:

Kampkook