Hoe om ʼn potplanthouertjie te maak

Kategorie:

Handwerkvaardighede

 

Graad of Groep:

Graad 1 tot 4

 

Beskrywing:

Gebruik hierdie aktiwiteit vir herwinning van blikkies of omgewingsbewaring en die Tuinier-kenteken.

Onderwerp:

Handvaardighede, Handwerk, Tuinier en Beeldende kunste