Hoe om ʼn roomyshorinkie-nagereg te maak

Kategorie:

Kamplewe

 

Graad of Groep:

Graad R tot 12

 

Beskrywing:

Hierdie nagereg kom van die Seekoeie van Dirkie Uys kommando. As mens na die bestanddele kyk dan weet jy dit gaan baie lekker wees!

Onderwerp:

Kosmaak