Hoe om ʼn syfervasvrae te hou

Kategorie:

Voortrekkerlewe

 

Graad of Groep:

Graad R tot 6

 

Beskrywing:

Hou ’n syfervasvrae waar al die antwoorde syfers is. Hierdie vasvrae kan ook vir groot groepe gebruik word. Gebruik dit vir ’n kwartaalafsluiting, sommer net vir ’n lekker aktiwiteit of as jy nie iets vir jou span voorberei het nie.

Onderwerp:

Voortrekkerwerk