
Kategorie:
Handwerkvaardighede
Graad of Groep:
Graad R tot 5
Beskrywing:
ʼn Tolletjie-trekker hou seuns vir baie lank besig. Maak ʼn tolletjie-trekker tydens ʼn spanbyeenkoms, kamp of as deel van ʼn kenteken soos Toeka.
Onderwerp:
Toeka, Handwerk, Handvaardigheid en Beeldende kunste
