Hoe om ʼn vasvra op GRA-dag te hou

Kategorie:

Kultuur

 

Graad of Groep:

Graad 8 tot 12

 

Beskrywing:

Hou ’n “Afrikaanse” Verkenner-byeenkoms naby GRA-dag (14 Augustus).

Onderwerp:

Ons taal, Afrikaans