
Kategorie:
Voortrekkerlewe
Graad of Groep:
Graad R tot 12
Beskrywing:
Alhoewel hierdie tradisioneel ’n Amerikaanse versnapering is (eerste resep verskyn in 1927 in die Girls Scout se handboek), maak Suid-Afrikaners en Voortrekkers ook hierdie happie. In Engels staan dit bekend as s’mores (some more). Ons Voortrekkers praat sommer van ’n Vorie-smorie!
Onderwerp:
Malvalekkers te braai
