
Kategorie:
Kamplewe
Graad of Groep:
Graad R tot 3
Beskrywing:
Geskik vir graad R-3. Hierdie is ʼn kreatiewe manier om veiligheid rondom vuurmaak aan te leer of vuurmaak stap vir stap te verduidelik. Gebruik dit as deel van ʼn spesialisasie of om graadwielwerk lekker te maak. Dit kan ook gebruik word vir Ek in my omgewing-graadwielwerk.
Onderwerp:
Vuurmaak
