Kategorie:
Handwerkvaardighede
Beskrywing:
’n Woer-woer is ’n baie ou en eenvoudige goedkoop speelding wat kinders self kan maak. Voor die Groot Trek is daar alreeds met woer-woers in Europa gespeel.
Onderwerp:
Speelgoed