Hoe om opinies te beoordeel

Kategorie:

Speletjies en Sang

 

Graad of Groep:

Graad 8 tot 12

 

Beskrywing:

Elke persoon is geregtig op sy eie opinie. Verkenners moet geleentheid kry om opinies te vorm en om ander mense se opinies te evalueer en te besluit of hulle saam stem of nie.

.

Onderwerp:

Opinies