Hoe om optelgoed uit die veld in kunstige nutsartikels te omskep

Kategorie:

Handwerkvaardighede

 

Graad of Groep:

Graad R tot 7

 

Beskrywing:

Gebruik optelgoed uit die veld om verskillende artikels mee te skep. Dit is ook lekker om in die veld met ’n groep kinders te stap. Koppel die gemaakte artikels aan graadwielwerk soos Natuur en Omgewing, Besoedeling, Gedragskode in die veld of enige handwerk- of kunsspesialisasie.

 

Onderwerp:

Natuurbewaring, Gedragskode in die veld, Handwerkitems