Kategorie:
Kamplewe
Graad of Groep:
Graad R tot 12
Beskrywing:
Roosterkoek ’n veelsydige stukkie deeg wat as bykos of nagereg bedien kan word. Dis so maklik soos val uit ’n boom, jy moet net die tak los! Dis ideaal vir die kleinspan om vuurveiligheid en kampkos- voorbereiding te leer.
Onderwerp:
Veiligheid, kampkos