Kategorie:
Voortrekkerlewe
Graad of Groep:
Graad R tot 12
Beskrywing:
Dit is belangrik dat Voortrekkers sal verstaan watter kleur skei en/of juk vir ’n bepaalde aantal diensjare op die erkenningsbaadjie gedra moet word. Speel die speletjie “Kom ons maak sommetjies” sodat hulle kan oefen watter kleur skeie en jukke verteenwoordig ’n aantal diensjare. Vir graad R- tot 2-Voortrekkers is daar ook ’n maklike speletjie om 1 tot 4 diensjare se kleure te onthou.
Onderwerp:
Kleurstelsel van Die Voortrekkers, diensjare