Hoe om sosiale media te oorleef

Kategorie:

Kommunikasie

 

Graad of Groep:

Graad 8 tot 12

 

Beskrywing:

Sosiale media

Ons digitale era: Hoe oorleef jy die internet en sosiale media.

 

Doel

Bemagtig jouself deur die slaggate te vermy met die korrekte leiding en advies en wees ’n weerbare en oplettende tiener.

Hoe gebruik jy WhatsApp, Instagram, Facebook en Snapchat veilig?

 

Onderwerp:

Sosiale media