Hoe om soutklei te maak

Kategorie:

Handwerkvaardighede

 

Graad of Groep:

Graad R tot 5

 

Beskrywing:

Kinders speel graag met klei. Hierdie is ’n maklike kleiresep.

 

Onderwerp:

Handwerk- en Handvaardigheid-kentekens