Hoe om spanlede te werf

Kategorie:

Wenke vir ʼn spanoffisier

 

Beskrywing:

’n Ideale span is tussen 6 en 10 lede. Dit is soms ’n probleem as jy slegs een of twee spanlede het. Hier is ’n paar idees om nuwe spanlede te werf.

 

Onderwerp:

Werwing van spanlede