Kategorie:
Geskiedenis
Graad of Groep:
Graad 4 tot 12
Beskrywing:
Leer jou span range, knope en monumente speel-speel met Speuro.
Die speletjie leer ook logika en kan met tyd baie uitgebrei word, as die span die basiese beginsels van die speletjie bemeester het.
In Speuro probeer elke span om eerste die Voortrekkerleier wat ’n spesiale knoop by ’n monument ontvang het, te identifiseer deur ’n proses van eliminasie.
Onderwerp:
Range, monumente, knope en speletjie