Kategorie:
Handwerkvaardighede
Graad of Groep:
Graad R tot 6
Beskrywing:
Hierdie is ’n handwerk-aktiwiteit vir Penkoppe. Met spykerkuns kan die mooiste patrone gemaak word. Boonop is dit goeie oefening vir hand-oog-koördinasie. Penkoppe leer ook ’n handvaardigheid, om met ’n hamer te werk. Jy as spanoffisier kan net rustig kyk hoe die Penkoppe die hele spanbyeenkoms spykertjies inslaan!
Onderwerp:
Handwerk, spykerkuns, handvaardigheid