Kategorie:
Handwerkvaardighede
Graad of Groep:
Graad R tot 7
Beskrywing:
Leer kinders die vaardigheid om met ’n tolletjie te brei. Dit is ’n ou tradisionele tydverdryf. Dit kan as ’n medium gebruik word om ’n item te skep vir byvoorbeeld Handwerk- of Handvaardigheid-kentekens. Maak ’n matjie om ’n warm teepot op neer te sit. Tolletjiebrei verbeter ook konsentrasie en leer kinders deursettingsvermoë om hulle artikel klaar te maak.
Onderwerp:
Handvaardighede, Handwerk, Beeldende kunste