
Kategorie:
Lewenskuns
Graad of Groep:
Graad 8 tot 12
Beskrywing:
Hierdie is ’n goeie aktiwiteit om Verkenners voor te berei om voor ander te praat en standpunt te kan inneem. Verkenners leer om in ’n spanvergadering, kommandobyeenkoms of openbare geleentheid te praat, ’n opinie te lug en ook te leer om na ander te luister. Speel die speletjies as deel van ’n spanbyeenkoms of gebruik dit as ’n kenmekaar.
Onderwerp:
Redevoering, Kenmekaar, Luistervaardighede.
