Kategorie:
Kamplewe
Graad of Groep:
Graad R tot 12
Beskrywing:
Kamp is die lekkerste deel van Voortrekkers. Op Voortrekkerkampe leer mens nuwe mense ken, jy doen avontuurlustige aktiwiteite en jy leer iets nuut. Om te gaan kamp, moet mens voorbereid wees. Jy kan nie met jou hoëhakskoene en jou wieletjietassie in die veld opdaag nie. Mens moet reg wees vir die wind en die weer en enige iets wat kom.
Die beste manier om voorbereid te wees, is om vooraf te dink oor wat mens alles op die kamp gaan doen en daarvolgens jou tasse te pak.
Onderwerp:
Inpaklys vir ʼn kamp