Hoe om weggooiblikkies te gebruik

Kategorie:

Kamplewe

 

Graad of groep:

Graad R tot 12

 

Beskrywing:

Moenie ou blikkies weggooi nie, daar is verskeie artikels wat jy daarmee kan maak. Hier is ’n paar voorbeelde.

 

Onderwerp:

Herwinning, Veldkook, Handwerk