Hoe om windrigtings te leer

Kategorie:

Voortrekkerlewe

 

Graad of groep:

Graad R tot 7

 

Beskrywing:

Kaartwerk is ’n belangrike afdeling van Voortrekkerwerk. Voortrekkers moet dus van jongs af rigting kan bepaal.

 

Onderwerp:

Windrigtings, Speletjies, Weerkennis (kenteken), Handwerk