Kategorie:

Woestynkamp 

 

Waar en wanneer vind die kamp plaas?

In die Namibwoestyn naby Swakopmund in Namibië tydens die Mei-vakansie, op aanvraag.

 

Kort beskrywing van die kamp:

’n Gids gee ’n begeleide toer van al die lewe in die woestyn, wat eetbaar en wat giftig is, waarna jy jou vernuf verseker tot die uiterste beproef. Leer jou tekortkominge en beleef wat spanwerk werklik beteken. Kom beleef die grootsheid van ons skepping en om letterlik en figuurlik koers te hou.

 

Vaardighede wat op die kamp ontwikkel word:

Veldvernuf; Selfbehoud; Woestyne 

   

Kampleier:

Mildred van Wyk 

Selfoon: +264 812558373

E-pos: [email protected]