Kategorie:

Veldkamp

 

Waar en wanneer vind die kamp plaas?

Oktober-vakansie op De Beers se Wildsplaas buite Kimberley

 

Kort beskrywing van die kamp:

Hier doen ’n graad 7-Voortrekker hulle eerste Verkennerspesialisasie. Hier word baie gebruik gemaak van verskeie spesialiste op hulle vakgebied om die onderskeie onderwerpe aan te bied. Op hierdie kamp leer hulle onderandere om spoor te sny, ’n vlot te bou, pyl en boog te skiet, wapenhantering, hoe om te jag en te slag, besoek ’n taksidermis en nog meer.

 

Vaardighede wat op die kamp ontwikkel word:

Graad 7 – Jag en Wildbeheer

 

Kampleier:

Santie van der Merwe

Selfoon: 083 485 5611

E-pos: santievdm2@gmail.com