Kategorie:
Veldkamp
Waar en wanneer vind die kamp plaas?
In die Oktober-vakansie op Bodemvas geleë te Barkly-Wes
Kort beskrywing van die kamp:
Die Noord-Kaap Senior PD en Verkenner Gebiedskampe bestaan uit 6 verskillende kampe wat oor sewe dae in die Oktober-vakansie op Bodemvas en omliggende gebied aangebied word. Die administrasie en rantsoen- en/of voedselvoorsiening word gesentraliseer om kostes en arbeid te spaar. Verder het elke kamp sy eie begroting en tree heeltemal onafhanklik op. Die kampgeld vir al die kampe is dieselfde en die kampe kruissubsidieer mekaar.
Vaardighede wat op die kamp ontwikkel word:
Graad 4 – Anglo-Boereoorlog; Vasbyt; Dierekennis
Graad 5 – Delwerye; Touwerk; Boeresport
Graad 6 – Spoorsny; Varswaterhengel
Kampleier:
Jannie Stroebel
Selfoon: 071 480 7158
E-pos: janniestroebel@gmail.com
Kursusleier Graad 4:
Anneline Besselaar
Sel: 083 995 9234
E-pos: annelinebesselaar@live.com
Kursusleier Graad 5:
Elaine Strauss
Sel: 082 850 0738
E-pos: elstrauss@justice.gov.za
Kursusleier Graad 6:
Koos Pieters
Sel: 082 308 1701
E-pos: hoffepark@telkomsa.net