Kategorie:
Veldkamp
Waar en wanneer vind die kamp plaas?
Op Hartbeesfontein. Die kampterrein is verbeter deurdat daar ’n perdekamp vir Ruiterkuns se gebruik gebou is, wat OPD se gewildste kursus geword het.
Kort beskrywing van die kamp:
Daar word oorlog gehou, speletjies gespeel, gesing, gedans, nagmars gehou en natuurlik lekker geëet.
Vaardighede wat op die kamp ontwikkel word:
Graad 1 – Spele
Graad 2 – Knope
Graad 3 – Toeka
Graad 4 – Anglo-Boereoorlog
Graad 5 – Kampeerder
Graad 6 – Ruiterkuns
Graad 7 – Staptogte / Sterrekunde
Kampleier:
Mellanie Wright
Selfoon: 084 767 4608