Kategorie:

Veldkamp

 

Waar en wanneer vind die kamp plaas?

Juniemaand by Van Stadenskloof Voortrekkerterrein

 

Kort beskrywing van die kamp:

Tydens die kamp word Geskiedenis-kentekens vir Graad 4-7 aangebied.

 

Vaardighede wat op die kamp ontwikkel word:

Graad 4 – Groot Trek

Graad 5 – Delwerye

Graad 6 – Anglo-Boereoorlog

Graad 7 – Afrikanerkind

   

Kampleier:

Ilse Ferreira

Sel: 082 321 1886

E-pos: [email protected]