Kategorie:

Waterkamp

SSBMW staan vir See, Sand, Berge, Meer en Wind 

 

Waar en wanneer vind die kamp plaas?

In die September/Oktober-skoolvakansie by Disakloof kampterrein, Bettysbaai

 

Kort beskrywing van die kamp:

Dit is ’n kamp vir graad 6- Penkoppe en Drawwertjies! As die omstandighede ons toelaat, klim ons Blesberg se sandduin, stap ver langs die see en soek na die  murasies van huise wat deur die duine toegewaai is, besoek die Harold Porter Natuurtuin en Pikkewyn Kolonie. Tussen dit alles deur skiet, speel en werk ons aan die Kus-Ekosorg-spesialisasie.

 

Vaardighede wat op die kamp ontwikkel word:

Samewerking, spanbou en liefde vir die see en strand

   

Kampleier:

Tobie Huysamen

Selfoon: 082 868 3699 

E-pos: t_boerewors@yahoo.com