Kategorie:
Penkop en Drawwertjie Veldwerkkamp
Waar en wanneer vind die kamp plaas?
September, Hervormde Kerk Kampterrein Venterskroon in die Vredefortkoepel.
Kort beskrywing van die kamp:
Elke kind word as ’n kosbare geskenk van Christus ontvang op die kamp en word deurentyd toegerus met die liefde van Christus. Kinders eet lekker, speel genoeg en werk hard op Venterskroon. Hier leer ons God ken, die natuur ontdek, en om mekaar te respekteer en met liefde te behandel.
Vaardighede wat op die kamp ontwikkel word:
Graad 1 – Junior Kok
Graad 2 – Veldkook
Graad 3 – Toeka
Graad 4 – Plantekennis; Gasheer en Gasvrou; Vasbyt; Spoorkennis
Graad 5 – Touwerk; Boeresport; Weerkennis
Graad 6 – Kommunikasie; Spoorsny
Graad 7 – Avontuurkamp
Kampleier:
Annemie Hall
Selfoon: 082 494 8305
Faks: 086 543 5423
E-pos: adriaan.hall@gmail.com
Webblad: www.venterskroonkamp.co.za