Ongekategoriseer

Ons het behoorlik die oë laat rek met ’n rekordgetal van driehonderd en veertig (340) plesierige Afrikaners: ouers, kinders, staatmakers, offisiere, groot en klein. Tydens hierdie ongelooflike ervaring het ons hoofleier Danie Langner en Lees verder
Die inhuldiging- en belofteseremonie by die Boom van Sameswering was op vele vlakke betekenisvol. Enersyds was dit ’n bevestiging van ons wortels. Onder dieselfde boom het NJ van der Merwe, Japie Heese, CF Visser, Mabel Jansen en ander Lees verder
Hoe om die leuse van die Voortrekkers te verstaan Hier is ʼn paar voorbeelde om die leuse van die Voortrekkers by spanlede in te prent. Graad: 1 tot 7 Onderwerpe: Die leuse van die Voortrekkers   Stappe Vertel die Geskiedenis van die Lees verder